9 Februarie 19:44
Kaapstad Verander Area

Woensdag

24°C / 17°C

Wind 21km/h

Rainfall 0

Humidity 63%

Donderdag

22°C / 19°C

Wind 23km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Vrydag

21°C / 18°C

Wind 36km/h

Rainfall 0

Humidity 77%

Saterdag

20°C / 17°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 72%

Sondag

20°C / 16°C

Wind 31km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Maandag

20°C / 16°C

Wind 28km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Woude is wonderlike, stil plekke... ’n toevlug vir voëls, diere én, ja, mense. Hier’s ses woude in Suid-Afrika waar jy ure lank kan gaan stokkiesdraai en foto’s neem.

Die Beeld-vakansieskou is dié plek om nuwe waens te bekyk. Sien ons julle daar?

Die oribi is dalk ’n klein, pretensielose bokkie, maar by die Oribi-ravyn, sowat ’n uur en ’n half se ry suid van Durban, kan jy jou hart laat bokspring én stil word. Hier’s ons keuses van 4 doendinge:

Weg bied ’n eendagslypskool aan by die mooi Joostenberg Deli buite Stellenbosch. Bespreek jou plek vir ’n dag van inspirasie, pret en kreatiwiteit. Saam gaan ons die truuks van reisfotografie bemeester.

Dié panpizza het ’n dik, bros korsie wat mans genoeg is vir ’n souserige bo-laag.

Laai Meer