22 September 06:22
Kaapstad Verander Area

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 32km/h

Rainfall 0

Humidity 75%

Saterdag

19°C / 10°C

Wind 21km/h

Rainfall 0

Humidity 54%

Sondag

19°C / 10°C

Wind 26km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Maandag

15°C / 12°C

Wind 29km/h

Rainfall 6mm

Humidity 73%

Dinsdag

14°C / 10°C

Wind 21km/h

Rainfall 5mm

Humidity 66%

Woensdag

16°C / 11°C

Wind 33km/h

Rainfall 0mm

Humidity 64%

Beplan jou foto’s



Goeie foto’s gebeur dikwels op die ingewing van die oomblik, maar met ’n bietjie beplanning kan jy heelwat meer goeie foto’s kry. Villiers Steyn wys jou twee goed waarvoor jy altyd moet kyk.


Balans is belangrik


Balans is uiters belangrik in fotografie. Lang horisontale voorwerpe is moeilik om af te neem sonder om plek te mors. As jy byvoorbeeld ’n rotsrif na aan onder plaas, is daar hope leë blou lug bo dit, en wanneer jy besluit om die rif bo te plaas, gaan jy waarskynlik die vervelige strand in die voorgrond vasvang.


Lief vir lyne


Behalwe goeie balans lyne veral belangrik. Lyne lei jou nie net na ’n sekere belangrike deel van die foto nie, maar skep ook rustigheid. Dink maar aan ’n afgeleë strand, die Drakensbergpieke of op die duine van Sossusvlei.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters