19 Februarie 18:36
Kaapstad Verander Area

Maandag

24°C / 16°C

Wind 40km/h

Rainfall 0

Humidity 56%

Dinsdag

25°C / 18°C

Wind 34km/h

Rainfall 0

Humidity 53%

Woensdag

26°C / 18°C

Wind 22km/h

Rainfall 0

Humidity 53%

Donderdag

25°C / 19°C

Wind 17km/h

Rainfall 0

Humidity 56%

Vrydag

22°C / 18°C

Wind 25km/h

Rainfall 0

Humidity 73%

Saterdag

22°C / 18°C

Wind 45km/h

Rainfall 0

Humidity 68%

Op die stoep van die Kameeldoring-boomhuis hoef jy glad nie te kommer oor sonbrand nie, want bo jou kop is ’n groen sambreel van fyn blaartjies.

Ja, jy kán in een dag see toe ry, maar dan slaap jy die eerste dag van jou vakansie om in plaas daarvan om branders te duik en frisbee te gooi. Deel eerder jou reis in twee skofte, en slaap oor by een van hierdie lekker plekke op Colesberg.

Het jy al in een van die nuwe huisies by Grootvadersbosch oornag? Laat weet ons hoe dit was!

Teniqua Treetops is trots ekovriendelik: Jy drink rëenwater en was met rivierwater en die enigste grassnyers is die perde.

Anna’s Country Accommodation lê in die hartjie van Greyton aan die voet van die Riviersonderendberg.

Laai Meer