25 Julie 16:41
Kaapstad Verander Area

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 60%

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 57%

Vrydag

21°C / 12°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 49%

Saterdag

17°C / 13°C

Wind 31km/h

Rainfall 1mm

Humidity 66%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 15km/h

Rainfall 0

Humidity 59%

Maandag

19°C / 12°C

Wind 9km/h

Rainfall 0

Humidity 59%

KAMPKOS
Nachos in ’n blikbeker


Vinnige kampkos vir die kinders!


Vir 4 | Voorbereityd 5 minute | Gaarmaaktyd 10 minute


250 g hoenderwors (of wors van jou keuse)
2 eetlepels olie
1 koppie salsa, geblikte braaismoor of gebakte
bone in tamatiesous
’n pak nachos of Dorito-skyfies
½ ui, fyngekap
2 koppies blaarslaai, versnipper
2 tamaties, in blokkies gesny
2 groot hande vol mozzarellakaas, gerasper
ongegeurde jogurt


• Druk die vleis uit die worsderm en braai dit vinnig in ’n bietjie olie in ’n pan. Sodra dit gaar is, kan jy die salsa, smoor of bone byvoeg en die pan van die hitte verwyder.


• Pak intussen die ander bestanddele almal in aparte bakkies op die tafel uit en breek die nachos in kleiner stukkies deur ’n wynbottel heen en weer oor die pakkie te rol. Die kinders kan elkeen sy eie kombinasie van bestanddele in ’n blikbeker skep, saam met ’n bietjie maalvleis en ekstra kaas bo-op.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters