24 April 23:00
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

23°C / 14°C

Wind 12km/h

Rainfall 0

Humidity 52%

Woensdag

20°C / 15°C

Wind 19km/h

Rainfall 0

Humidity 76%

Donderdag

20°C / 15°C

Wind 15km/h

Rainfall 0

Humidity 76%

Vrydag

22°C / 14°C

Wind 12km/h

Rainfall 0

Humidity 68%

Saterdag

27°C / 17°C

Wind 26km/h

Rainfall 0

Humidity 38%

Sondag

20°C / 16°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 81%

DOEN DIT SELF
As jy die draad verloor...

Jou wa se koppelprop het gegroet en jy het nie die tyd of die geld om dit in te neem om te vervang nie. Die goeie nuus is jy kan dit sommer self doen. 

Trouens, buiten spaar-gloeilampies, splitpenee, koeëllaers en smeltdrade is dit wys om sommer ook ’n ekstra elektriese koppelstuk in jou gereedskapstas saam te ry. Só vervang jy hom. As jy gelukkig is, is dit meestal net die prop se omhulsel wat breek, maar soms moet jy die hele lot vervang.

Die prop se gleuf sit by 4, terwyl 1 altyd aan die bokant is. Aan die agterkant van die prop is die kontakpunte ook só genommer. Ongelukkig is dit so dat ’n mens verskillende 7-draadkabels kry, en nie almal het dieselfde kleure nie.


Hier is ’n algemene riglyn: 

1 – geel vir linkerflikker
2 – blou vir krag na yskas of om die battery te laai van die voertuig af
3 – wit (soms pienk) vir aard
4 – groen (soms pers) vir regterflikker
5 – bruin vir agterligte (in ouer woonwaens die regteragterlig*)
6 – rooi (of oranje) vir remligte
7 – swart vir agterligte


*In ouer woonwaens word 4 en 7 gewoonlik gebrug, en 7 word dan vir die ander agterlig gebruik.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters