20 Januarie 01:31
Kaapstad Verander Area

Vrydag

20°C / 17°C

Wind 27km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Saterdag

23°C / 16°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 55%

Sondag

24°C / 18°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Maandag

24°C / 19°C

Wind 34km/h

Rainfall 0

Humidity 69%

Dinsdag

21°C / 19°C

Wind 42km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Woensdag

25°C / 18°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 61%

Dis alles goed en wel om jou foto’s op Facebook en Instagram te deel, maar dis nóg lekkerder om te sien hoe jou eie werk omskep word in iets moois – en tasbaars.

Dis groot pret om foto’s te neem, maar partykeer loop dinge skeef. In hierdie reeks kyk ons na algemene fotografiefoute en hoe om dit te vermy.

Hoe stel jy vreemdelinge op hulle gemak as jy hulle foto wil neem? En moet jy hulle betaal? As jy daarvan hou om mense op die langpad af te neem, lees dié wenke.

’n Mooi foto lyk mos altyd beter in ’n mooi raam. Kyk hier hoe om die toneel of onderwerp wat jy afneem sommer in die veld al te raam.

Vang jou beste vakansie-oomblikke vinnig en maklik met jou slimfoon vas.

Speel jy baas oor Pa se kamera op wildritte? Neem jy sonsondergangfoto’s eerder as selfies? Neem jy ’n gogga af eerder as net bloumoord skree? Dan is hierdie kompetisie vir jou!

Dit maak nie saak of jy en jou mik-en-druk nog huiwerig is en of jy al gekonfyt is nie; dié fototoer kan jou vaardighede slyp. Ons sal jou leer oor komposisie, beligting en ’n hele paar fototruuks wys – langs die pad of gesellig om ’n kampvuur.

Laai Meer