20 Januarie 01:28
Kaapstad Verander Area

Vrydag

20°C / 17°C

Wind 27km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Saterdag

23°C / 16°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 55%

Sondag

24°C / 18°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Maandag

24°C / 19°C

Wind 34km/h

Rainfall 0

Humidity 69%

Dinsdag

21°C / 19°C

Wind 42km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Woensdag

25°C / 18°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 61%

Los maar die N1 vir die lorries en die spietkops (kug … verkeersbeamptes). Ry liewer die mooi en minder bekende agterpaaie in Suid-Afrika. Villiers Steyn dink jy kan dié ses op jou emmerskoplys sit.

Die Doodsakker in Angola is een van die ikoniese 4x4-bestemmings waar avontuurryers hulle kamvuurstories versamel. Maar dié stories het nie altyd ’n gelukkige einde nie, soos die Slabberts van Randburg ontdek het.

Dis nie nodig om in die Kruger-wildtuin “tou te staan” om ’n leeu af te neem nie. Verruil die teerpad vir ’n 4x4-roete en jy sal jy omtrent die omgewing vir jouself hê.

Koop ’n ekstra geheuekaart vir jou kamera en laai die gesin in die kar – die pragtige 4x4-roete by Bergwoning Adventures wag op jou.

As jy graag die adrenalien deur jou are wil voel bruis, is die Karee Krans-4x4-roetes net die ding vir jou, sê Geoff Levey.

Laai Meer