20 Januarie 01:28
Kaapstad Verander Area

Vrydag

20°C / 17°C

Wind 27km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Saterdag

23°C / 16°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 55%

Sondag

24°C / 18°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Maandag

24°C / 19°C

Wind 34km/h

Rainfall 0

Humidity 69%

Dinsdag

21°C / 19°C

Wind 42km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Woensdag

25°C / 18°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 61%

Die luiperds van die Hoedspruit Wildlife Estate is soos bekendes, of celebs. Ek sien elke week foto’s van hulle, maar ek sien jaarliks net een of twee van hulle in lewende lywe. En Houdini, een van die dominante mannetjies in die gebied, is die Paul McCartney van luiperds!

Om 'n luiperd met 'n strikkamera vas te vang, moet jy weet hoe om dit reg op te stel. Villiers Steyn verduidelik vir ons die fynere kunsies.

Weet jy hoe om luiperds deur middel van hulle kolle uit te ken? Villiers Steyn wys jou hoe.

Elke plaas het sy stories. Maar die generasie in wie se geheue dié verhale soos hoekpale geplant staan, raak al hoe yler. Oom Tienkie Kotzé van Willemsrivier in die Noord-Bokkeveld onthou baie dinge nog soos gister. En terwyl die wol een oggend nog nat was, het ek en die oom ’n draai gaan ry.

Sophia van Taak is onlangs deur die ATKV met ’n Mediaveertjie bekroon. En dit nogal in die kategorie Beste Sportartikel vir haar artikel Vanaand gaan die poppe dans! wat verskyn het in Weg se 2015 Namibiëgids. Lees dié verhaal hier:

Laai Meer