29 Mei 00:15
Kaapstad Verander Area

Maandag

20°C / 12°C

Wind 11km/h

Rainfall 0

Humidity 56%

Dinsdag

21°C / 14°C

Wind 8km/h

Rainfall 0

Humidity 48%

Woensdag

20°C / 15°C

Wind 12km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Donderdag

18°C / 14°C

Wind 19km/h

Rainfall 0

Humidity 73%

Vrydag

19°C / 13°C

Wind 14km/h

Rainfall 0

Humidity 66%

Saterdag

18°C / 14°C

Wind 29km/h

Rainfall 0

Humidity 77%

Hier deel ons wenke uit die Weg Botswana-kaartgids wat jou grensposkruisings makliker sal maak. Verpligte papierwerk, reiswenke, telefoonnommers en tye... lees hier en weet voor jy waai.

Die Caprivistrook was eens ’n plek wat Suid-Afrikaners geken het omdat dit ’n oorlogsone was. Nou, dekades later, kan jy in dieselfde deel van Namibië – nou genoem die Zambesistreek – luilekker langs riviere kamp en vakansie hou. Boonop is hier ’n hand vol waarde-vir-geld reservate en doendinge – hier’s ons gids.

Angola is hardebaard-wêreld. Lees hoe een leser plan gemaak het om hul voertuie uit te rus om in diè Afrika-land te ry.

Etosha is een van daardie moetsienplekke wat elke mens in sy leeftyd moet besoek. Lees hier en mik vanjaar na Namibië se voorste wildkykplek.

Jy het lekker reisstories oor Botswana gehoor en wil self jou boswa haak en soontoe mik. As jy jou huiswerk doen, sal dinge klopdisselboom gaan. Maar, sê Danie Pienaar, jy móét weet hoe die paaie lyk wat jy gaan ry.

Laai Meer