29 Mei 00:11
Kaapstad Verander Area

Maandag

20°C / 12°C

Wind 11km/h

Rainfall 0

Humidity 56%

Dinsdag

21°C / 14°C

Wind 8km/h

Rainfall 0

Humidity 48%

Woensdag

20°C / 15°C

Wind 12km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Donderdag

18°C / 14°C

Wind 19km/h

Rainfall 0

Humidity 73%

Vrydag

19°C / 13°C

Wind 14km/h

Rainfall 0

Humidity 66%

Saterdag

18°C / 14°C

Wind 29km/h

Rainfall 0

Humidity 77%

Namibië is ’n land wat op jou emmerskoplys móét wees. Hier wys ons jou wat jy in die Dorsland moet sien en doen. Hoeveel van dié doendinge kan jy al van jou lysie afmerk?

Hondjieswem saam met die kinders by Marina-strand.

Oor Kersfees en Nuwerjaar is hier ’n paar vakansiegangers, maar andersins is dit net jy, die aalwyne en swarttobies, en die branders wat in jou ore suis.

Dié strand is ’n plek vir dink. En jy gaan ba-a-a-aie kan dink, want dis ’n ellelange stuk sand.

Laai Meer