20 Januarie 01:27
Kaapstad Verander Area

Vrydag

20°C / 17°C

Wind 27km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Saterdag

23°C / 16°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 55%

Sondag

24°C / 18°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 64%

Maandag

24°C / 19°C

Wind 34km/h

Rainfall 0

Humidity 69%

Dinsdag

21°C / 19°C

Wind 42km/h

Rainfall 0

Humidity 71%

Woensdag

25°C / 18°C

Wind 33km/h

Rainfall 0

Humidity 61%

Tussen ’n laslappiekombers van Oos-Kaapse pynappelplase is ’n dorp met een van die oudste kroeë in die land. En as jy met mense in daai einste kroeg gesels, kom jy agter die geskiedenis lê hier meters diep.

’n Mens kan nie Franschhoek toe gaan en nié wynproe nie, maar waar begin ’n mens – hier’s meer as 50 wynplase?! Koop ’n wyntremkaartjie. Die Franschhoek-wyntrem is een van die gewildste maniere om die vallei se top-uitvoerproduk te proe.

Vandag is Genadendal ’n ietwat vergete dorpie. Maar kom stap rond op die kerkwerf, verby die reuse ou akkerbome en waterstroompies – jy besluit dalk net om vir ’n slag weer kerk toe te gaan.

Laai Meer