25 Julie 16:44
Kaapstad Verander Area

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 60%

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 57%

Vrydag

21°C / 12°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 49%

Saterdag

17°C / 13°C

Wind 31km/h

Rainfall 1mm

Humidity 66%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 15km/h

Rainfall 0

Humidity 59%

Maandag

19°C / 12°C

Wind 9km/h

Rainfall 0

Humidity 59%

Jy kan nie elke keer jou huisarts saamnooi wanneer jy jou wa haak nie, maar jy kan meer voorbereid wees vir moontlike beserings in die kampterrein.

Wat is jou gunsteling-pakwenke vir ’n kampnaweek? Hier is ’n paar wat ons dink op die lys hoort. Toe, ons wil graag julle wenke byvoeg!

Die Caprivistrook was eens ’n plek wat Suid-Afrikaners geken het omdat dit ’n oorlogsone was. Nou, dekades later, kan jy in dieselfde deel van Namibië – nou genoem die Zambesistreek – luilekker langs riviere kamp en vakansie hou. Boonop is hier ’n hand vol waarde-vir-geld reservate en doendinge – hier’s ons gids.

Suid-Afrika het hande vol eersteklas bergfietsroetes waar beginners die gevoel kan kry en hardebaarde hulle ryvaardighede kan slyp. Kies een naby jou en kry daai fiets vol modder!

Laai Meer