25 Julie 16:37
Kaapstad Verander Area

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 60%

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Rainfall 0

Humidity 57%

Vrydag

21°C / 12°C

Wind 30km/h

Rainfall 0

Humidity 49%

Saterdag

17°C / 13°C

Wind 31km/h

Rainfall 1mm

Humidity 66%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 15km/h

Rainfall 0

Humidity 59%

Maandag

19°C / 12°C

Wind 9km/h

Rainfall 0

Humidity 59%

Come spend a fun-filled weekend with our team of writers and photographers, camping on the banks of the beautiful Holsloot River outside Rawsonville in the Western Cape.

Voel jy avontuurlustig? Kom saam met ons op ’n 13 dag lange selfrytoer deur Zimbabwe en besoek plekke soos die Matobo Nasionale Park, die Groot Zimbabwe-ruïnes, Manapoele, die Karibameer en die Hwange Nasionale Park.

Wil jy Afrika op sy beste ervaar, maar nie op jou eie nie? Sluit dan by Weg -toere aan (in samewerking met Bhejane 4x4 Adventures) vir ’n Trans-Botswana-toer.

Volg ou olifantroetes langs die kontoere van die Outeniquaberg en af deur die inheemse woud tot by die see.

Hou hierdie winter ’n paar dae in jou kalender oop en kom saam met WegRy en Bhejane 4x4.

Gaan saam met Bhejane 4x4 Adventures, WegRy se toervennoot, op ’n uitgebreide ekspedisietoer deur die Krugerwildtuin, Swaziland en langs die kus van Mosambiek.

Verken die ongerepte Kaokoland en die noordweste van Namibië saam met WegRy en Bhejane 4x4 Adventures.

Laai Meer